beter verhoudings logo

Beter Verhoudings

 

Gustav & Elna
Stigters van...

EVALUEER VERSKILLENDE AREAS VAN JOU HUWELIK/VERHOUDING

As jy wil weet presies hoe sterk ’n spesifieke deel van jou huwelik/verhouding is.
As jy wil weet wat presies nodig is om jou huwelik/verhouding te herstel of te versterk.

 

PDF Evaluasies Bestelvorm

 

A-Z van Seks

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om vas te stel wat jou seksueel aanskakel.

Dit bevat ook ’n plan van aksie wat jou/julle kan help om tot aksie oor te gaan

 

 

 


 

Hoe werk sy/haar kop

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal watter verskille tussen jou en jou maat jou die meeste pla.

Onderaan die evaluasie is ’n plan van aksie wat kan help om aan daardie verskille te werk.

Na hierdie evaluasie sal jy ook meer gereed wees vir die volledige kursus, met dieselfde titel, wat jy per epos kan ontvang en self deurwerk.

 

 

 

 


 

Konflik Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om jou maat se konflikhanteringstyl te bepaal.

Dit bevat ook ’n plan van aksie wat kan help om konflikhantering in jul huwelik/verhouding te verbeter.

 

 

 

 


 

Sleutels vir n Fantastiese Huwelik Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal wat regtig vir jou in jou huwelik/verhouding belangrik is.

Onderaan die evaluasie is ’n plan van aksie wat kan help om dit wat regtig vir jou belangrik is te laat werk in die toekoms.

Na hierdie evaluasie sal jy ook meer gereed wees vir die volledige kursus, met dieselfde titel, wat jy per epos kan ontvang en self deurwerk.

 

 

 

 

 


 

Teleurstelling Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal wat teleurstellings se grootste effek op jou is.  As jy dit weet is jy een stap nader daaraan om teleurstellings makliker te verwerk.

Dit bevat ook ’n plan van aksie wat jou/julle kan help om tot aksie oor te gaan.

 

 

 

 

 

 


 

Gedagtes Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal hoe negatief jou gedagtes is.

Onderaan die evaluasie is ’n plan wat jou kan help om jou gedagtes gesond te hou.

 

 

 

 


 

GPL Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

As twee mense hulle konneksie met mekaar wil behou is dit belangrik dat hulle weet watter tipe mense hulle onderskeidelik is. Sodra elkeen weet watter tipe mens die ander is kan hulle mekaar op die regte manier bederf en sodoende hulle konneksie makliker behou.

 

 

 

 

 


 

Konneksie Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal hoe belangrik elkeen van die drie tipes konneksie vir jou is.

Onderaan die evaluasie is ’n plan wat jou en jou maat kan help om die tipe konneksie wat vir jou belangrik is te versterk.

 

 

 

 

 


 

Spanwerk Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal hoe goed julle spanwerk op die oomblik is.

Onderaan die evaluasie is ’n plan van aksie wat jou en jou maat kan help om julle spanwerk te verbeter.

 

 

 

 

 

 


 

Geestelike Intimiteit

 

Verkoopprys: R 50

Dit bevat ook ’n plan van aksie wat jou/julle kan help om tot aksie oor te gaan.

 

 

 

 

 

 

 


 

Kommunikasie Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal hoe goed of sleg jy jou maat se kommunikasie beleef.

Dit bevat ook ’n plan van aksie wat kan help om kommunikasie in jul huwelik/verhouding te verbeter.

 

 

 

 

 

 

 


 

Saamgestelde Gesinne Evaluasie

 

Verkoopprys: R 50

Hierdie evaluasie kan jou help om te bepaal watter een van die vier belangrike verhoudings-boublokke eie aan saamgestelde gesinne die swakker skakel in die verhouding is.

Dit bevat ook ’n plan van aksie wat jou/julle kan help om tot aksie oor te gaan.

 

 

 

 

 

 

 

 


 

Verhoudingsprofiel

 

Verkoopprys: R 50

Stel jou verhoudingsprofiel saam en identifiseer jou huwelik/verhouding se sterk areas en kwesbare areas, asook jou eie unieke behoeftes en voorkeure in tien belangrike verhoudingsareas.

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

e-Kursusse

Registreer vir e-Kursusse     arrow     Ontvang per Epos    arrow    Werk op eie tyd deur

Gustav & Elna is ook...

Stigters van  k4m      hearts        Medewerkers by  intiem       hearts       Ambassadeurs van   huweliksweek