beter verhoudings logo

Beter Verhoudings

Gustav & Elna
Stigters van...

Praatjies oor elke fasset van verhoudings/huwelike.

Gee jou verhouding/huwelik nuwe woema met hierdie wenke, perspektiewe en advies.
(Oudio opnames in mp3 formaat)

Oudio Praatjies Bestelvorm

NEEM KENNIS: Vir Sekuriteitsredes is die mp3's in "zip" formaat.

Die Huwelik Back to the Basics (Vol 1)

 music

Verkoopprys: R 100

Iemand het een keer gesê, ‘Dit is die klein goedjies wat die groot goed laat werk’.  Hierdie stelling is baie waar in verhoudings en die huwelik.  Klein goedjies maak soms ’n geweldige verskil.

Daarom hanteer ons in hierdie reeks die basiese goed, die goed wat ons soms vergeet en miskyk, wat in verhoudings en huwelike die groot goed laat werk.

In Vol I hanteer ons die volgende:

• Kies Liefde
• Vriendelikheid
• God is jou Krag
• Soen Meer

10 Sleutels

 music

Verkoopprys: R 100

Maak klaar met ’n huwelik wat nie werk nie deur dit te verander in een wat wel werk.

Hierdie 10 praktiese sleutels is net wat jy nodig het.

God se Gedagtes

 music

Verkoopprys: R 100

God se Gedagtes vir jou Huwelik

Liefdeskommunikasie

 music

Verkoopprys: R 100

Liefdeskommunikasie

Kommunikasie Kursus 01

 music

Verkoopprys: R 100

Gebruik hierdie saam met die ‘Kommunikasiekursus’ pdf boek.)

Die vermoë om woorde te kan praat is ’n vaardigheid (skill) wat baie tyd en toewyding geneem het om te bemeester.  Dieselfde geld vir die vermoë om woorde te kan skryf.  Maar die vermoë om woorde te kan praat en skryf beteken glad nie dat ’n mens die vermoë bemeester het om konstruktief te kan gesels in interpersoonlike verhoudings nie.

Die vermoë om suksesvol te kan gesels is ook ’n vaardigheid wat baie tyd en toewyding neem om te bemeester, soos wat dit die geval is met enige vaardigheid wat ’n mens probeer bemeester.  Hierdie kursus help jou om laasgenoemde onder die knie te kry.

In hierdie handleiding dek ons die volgende:

• Drie verskillende tipes kommunikasie
• Gereedskap vir konstruktiewe kommunikasie
• Hoekom dit soms moeilik is om konstruktief te kommunikeer 

Kommunikasie Kursus 04

 music

Verkoopprys: R 100

(Gebruik hierdie saam met die ‘Kommunikasiekursus’ pdf boek.)

Onvolwassenheid

 music

Verkoopprys: R 100

Die gevaar van Onvolwassenheid

Praat meer

 music

Verkoopprys: R 100

Perspektiewe wat help om meer suksesvol te kommunikeer.

Hoe emosionele mense en rasionele mense makliker kan gesels oor verhoudingsake.
Hoekom kritiek, korreksie, verdediging an raadgee ’n verhouding vergiftig.

Sterker Konneksie

 music

Verkoopprys: R 100

Suksesvolle paartjies het ’n sterk konneksie op drie verskillende vlakke – emosioneel, geestelik en fisies.  Hierdie praatjie verklap ’n paar geheime wat hierdie makliker maak.

Die Huwelik Back to the Basics (Vol 2)

 music

Verkoopprys: R 100

Iemand het een keer gesê, ‘Dit is die klein goedjies wat die groot goed laat werk’.  Hierdie stelling is baie waar in verhoudings en die huwelik.  Klein goedjies maak soms ’n geweldige verskil.

Daarom hanteer ons in hierdie reeks die basiese goed, die goed wat ons soms vergeet en miskyk, wat in verhoudings en huwelike die groot goed laat werk.

In Vol II hanteer ons die volgende:

• Bemoedig Mekaar
• Vergifnis
• Versigtige Kommunikasie
• Realistiese Verwagtings

Innerlike Beloftes

 music

Verkoopprys: R 100

Die gevaar van Innerlike Beloftes

Fantastiese ouerskap

 music

Verkoopprys: R 100

Fantastiese ouerskap

Kommunikasie 1

 music

Verkoopprys: R 100

Kommunikasie kan slegs suksesvol wees as een persoon reg praat en die ander persoon regtig luister.  As jy belangstel in hoe dit presies werk is hierdie praatjie die antwoord.

Kommunikasie Kursus 02

 music

Verkoopprys: R 100

(Gebruik hierdie saam met die ‘Kommunikasiekursus’ pdf boek.)

Die vermoë om woorde te kan praat is ’n vaardigheid (skill) wat baie tyd en toewyding geneem het om te bemeester.  Dieselfde geld vir die vermoë om woorde te kan skryf.  Maar die vermoë om woorde te kan praat en skryf beteken glad nie dat ’n mens die vermoë bemeester het om konstruktief te kan gesels in interpersoonlike verhoudings nie.

Die vermoë om suksesvol te kan gesels is ook ’n vaardigheid wat baie tyd en toewyding neem om te bemeester, soos wat dit die geval is met enige vaardigheid wat ’n mens probeer bemeester.  Hierdie kursus help jou om laasgenoemde onder die knie te kry.

In hierdie handleiding dek ons die volgende:

• Drie verskillende tipes kommunikasie
• Gereedskap vir konstruktiewe kommunikasie
• Hoekom dit soms moeilik is om konstruktief te kommunikeer

.

Manwees en Getroudwees

 music

Verkoopprys: R 100

Ontdek die 4 rolle van ’n man in die huwelik – met wenke hoe ’n man hierdie rolle kan baasraak.

Oorwin Teleurstelling

 music

Verkoopprys: R 100

Oorwin Teleurstelling

Psalm 23

 music

Verkoopprys: R 100

Ps 23 bevat kragtige waarhede wat op verhoudings en die huwelik van toepassing gemaak kan word.

Wanneer hierdie waarhede toegepas word kan dit jou hele verhouding/huwelik nuut maak.

Spreuke 4-23

 music

Verkoopprys: R 100

Ware verhouding/huweliksgeluk begin in jou hart.  Leer hier wat ons bedoel en waar om hiermee te begin.

Die Huwelik Back to the Basics (Vol 3)

 music

Verkoopprys: R 100

Iemand het een keer gesê, ‘Dit is die klein goedjies wat die groot goed laat werk’.  Hierdie stelling is baie waar in verhoudings en die huwelik.  Klein goedjies maak soms ’n geweldige verskil.

Daarom hanteer ons in hierdie reeks die basiese goed, die goed wat ons soms vergeet en miskyk, wat in verhoudings en huwelike die groot goed laat werk.

In Vol III hanteer ons die volgende:

• Waak teen Emosionele Verhoudings
• ‘Date Nights’
• Moenie Blameer nie
• ‘Flirt’ met jou Maat

Geestelike Intimiteit

 music

Verkoopprys: R 100

Geestelike Intimiteit

Huismaats of Huweliksmaats

 music

Verkoopprys: R 100

Huismaats of Huweliksmaats

Kommunikasie 2

 music

Verkoopprys: R 100

'n Eenvoudige gesprek kan so maklik in ’n aaklige magstryd verander.  Hier gee ons perspektiewe en wenke wat help om weg van daardie magstryd tot by eenheid te beweeg.

Kommunikasie Kursus 03

 music

Verkoopprys: R 100

(Gebruik hierdie saam met die ‘Kommunikasiekursus’ pdf boek.)

Die vermoë om woorde te kan praat is ’n vaardigheid (skill) wat baie tyd en toewyding geneem het om te bemeester.  Dieselfde geld vir die vermoë om woorde te kan skryf.  Maar die vermoë om woorde te kan praat en skryf beteken glad nie dat ’n mens die vermoë bemeester het om konstruktief te kan gesels in interpersoonlike verhoudings nie.

Die vermoë om suksesvol te kan gesels is ook ’n vaardigheid wat baie tyd en toewyding neem om te bemeester, soos wat dit die geval is met enige vaardigheid wat ’n mens probeer bemeester.  Hierdie kursus help jou om laasgenoemde onder die knie te kry.

In hierdie handleiding dek ons die volgende:

• Drie verskillende tipes kommunikasie
• Gereedskap vir konstruktiewe kommunikasie
• Hoekom dit soms moeilik is om konstruktief te kommunikeer

Negatiewe Denke

 music

Verkoopprys: R 100

Die gevaar van Negatiewe Denke

Ordentlik baklei

 music

Verkoopprys: R 100

Dr Arnold Mol gee praktiese beproefde wenke wat konflikhantering soveel makliker maak.

Slaapkamerstories

 music

Verkoopprys: R 100

Romanse is nie dieselfde as seks nie – maar dit kan aanleiding gee tot seksuele intimiteit.  Hierdie praatjie kan julle help om mekaar se romantiese behoeftes asook julle seksuele behoeftes te identifiseer en dit te leer bevredig.

Vrouwees en Getroudwees

 music

Verkoopprys: R 100

Ontdek die 3 rolle van ’n vrou in die huwelik – met wenke hoe ’n vrou hierdie wenke kan baasraak.

e-Kursusse

Registreer vir e-Kursusse     arrow     Ontvang per Epos    arrow    Werk op eie tyd deur

Gustav & Elna is ook...

Stigters van  k4m      hearts        Medewerkers by  intiem       hearts       Ambassadeurs van   huweliksweek