beter verhoudings logo

Beter Verhoudings

 

Gustav & Elna
Stigters van...

Gustav en Elna doen die afgelope 20 jaar praatjies by oggendgeleenthede, aandgeleenthede of tydens kerkdienste, op uitnodiging, reg oor die land.  Hulle fokus op die huwelik en verhoudings.  Hulle kan as ʼn egpaar optree of net Gustav kan ʼn praatjie by jou gemeente/geleentheid kom doen.

5 Praatjies

Gewilde onderwerpe vir praatjies:

  • ‘Kommunikasie wat Werk’ - (Hierdie onderwerp kan in een praatjie van 50min gedoen word of twee praatjies van 50min elk indien mens in meer detail wil behandel)
  • ‘Die 5 Liefdestale’
  • ‘Huismaats of Huweliksmaats’
  • ‘Die Huwelik – back to the basics’
  • ‘Spanwerk en Rolverdeling in die Huwelik’
  • ‘Romanse en Slaapkamerstories’
  • ‘Geestelike Intimiteit’
  • ‘Ouerskap’
  • ‘Negatiewe Gedagtes of God se Gedagtes’
  • ‘Sterker konneksie – Emosioneel, Fisies en Geestelik’
  • Hoe om seer te hanteer
  • Die Ps 23 huwelik/verhouding

Tarriewe

Die tarrief per praatjie (oggend/aandgeleentheid of kerkdiens) van 50 minute is R3 500 plus brandstof teen R2-50/km (of vliegkaartjie indien van toepassing) asook gastehuisverblyf (indien van toepassing - wat julle kan reel).

Besprekings

Bespreking kan slegs gemaak word met betaling van ʼn R1000 deposito.  Deposito sal slegs terugbetaal kan word indien die bespreking drie maande voor die tyd gekanselleer word.
Die balans (R2500 plus brandstofkoste) kan inbetaal word die dag voor die optrede.

Voor die tyd

Al wat hulle benodig (wat jy asb moet reel): ʼn tafel vir ons cd’s, ʼn blaaibord met swart penne en ʼn voldoende klanksisteem.

4 Praatjies

e-Kursusse

Registreer vir e-Kursusse     arrow     Ontvang per Epos    arrow    Werk op eie tyd deur

Gustav & Elna is ook...

Stigters van  k4m      hearts        Medewerkers by  intiem       hearts       Ambassadeurs van   huweliksweek